* Bestandele - 1 blik chick-peas - 1 blik tamatie stukke - 3 koppies aftreksel (ek gebruik bief meestal) - 2 eetleps gekapte vars roosmaryn (maar gedroog kan ook gebruik word) - 2 knoffelhuisies, gekneus - 8 spring onions (200g) * Instruksies - Verhit olie, braai uie+knoffel+roosmaryn tot die uie sag is - Roer tamitie in, kook 5 minute - Voeg aftreksel, chickpeas, prut vir 5 minute.