[Top][All Lists]
[Date Prev][Date Next][Thread Prev][Thread Next][Date Index][Thread Index]
[Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po
From: |
ott |
Subject: |
[Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po |
Date: |
Thu, 15 Sep 2005 11:15:18 -0400 |
CVSROOT: /cvsroot/wesnoth
Module name: wesnoth
Branch:
Changes by: ott <address@hidden> 05/09/15 15:15:17
Modified files:
po/wesnoth : af.po
Log message:
update Afrikaans translation
CVSWeb URLs:
http://savannah.gnu.org/cgi-bin/viewcvs/wesnoth/wesnoth/po/wesnoth/af.po.diff?tr1=1.49&tr2=1.50&r1=text&r2=text
Patches:
Index: wesnoth/po/wesnoth/af.po
diff -u wesnoth/po/wesnoth/af.po:1.49 wesnoth/po/wesnoth/af.po:1.50
--- wesnoth/po/wesnoth/af.po:1.49 Wed Sep 14 21:33:20 2005
+++ wesnoth/po/wesnoth/af.po Thu Sep 15 15:15:16 2005
@@ -9,7 +9,7 @@
"Project-Id-Version: Battle for Wesnoth 0.8.8-CVS\n"
"Report-Msgid-Bugs-To: http://bugs.wesnoth.org/\n"
"POT-Creation-Date: 2005-09-14 23:24+0200\n"
-"PO-Revision-Date: 2005-09-14 10:19+0200\n"
+"PO-Revision-Date: 2005-09-15 17:09+0200\n"
"Last-Translator: \n"
"Language-Team: Afrikaans\n"
"MIME-Version: 1.0\n"
@@ -6205,6 +6205,10 @@
"fighter into a master of combat. Those who are honored as heroes are strong "
"with both sword and bow, skills that never fade for lack of practice."
msgstr ""
+"'n Relatiewe klein aantal ervaring verander 'n elf van 'n bedrewe vegter tot "
+"'n meester-vegter. Die wat as helde vereer word is baie handig met die "
+"swaard en boog, vaardighede wat nooit minder word as gevolg van 'n tekort "
+"aan oefening nie."
#: data/units/Elvish_High_Lord.cfg:3
msgid "Elvish High Lord"
@@ -6489,6 +6493,9 @@
"from enemies. However they have the potential to become great warriors one "
"day."
msgstr ""
+"Jonk en onveskrokke, Vegters baklei met 'n swaard, en is kwesbaar in 'n "
+"aanval van die vyand. Hulle besit egter die potensiaal om eendag magtige "
+"krygers te word."
#: data/units/Fire_Dragon.cfg:3
msgid "Fire Dragon"
@@ -6502,6 +6509,11 @@
"its tail. Fire Dragons are cunning and cruel, and often take underlings whom "
"they help lead to victory."
msgstr ""
+"Lank-lewend en vrees-aanjaend, die vuurdraak is 'n lid van die drake familie "
+"wat vuur uiblaas. Dit kan hierdie vuur goed gebruik as 'n aanvalswapen in 'n "
+"geveg. Daar mee saag gaan die vermoë van 'n grusame byt, wat opponente kan "
+"vermorsel. Vuurdrake is slinks en genadeloos en baie keer werk hulle "
+"handlangers wat hulle dan help om 'n oorwinning te bekom."
#: data/units/Fire_Dragon.cfg:22
msgid "bite"
@@ -6519,6 +6531,8 @@
msgid ""
"A Fireball. This is not to be used for anything else than a 'Move_Unit_Fake'!"
msgstr ""
+"'n Vuurbal. Hiedie moet nie gebruik word vir enigiets anders as 'n "
+"'Move_Unit_Fake' nie!"
#: data/units/Footpad.cfg:3
msgid "Footpad"
@@ -6533,6 +6547,11 @@
"despite their pitiable weaponry, they are quite good at harrying their "
"enemies, especially under cover of darkness."
msgstr ""
+"Hierdie krimenele word op neergekyk deur hulle boefbase, want hulle word "
+"gereeld gevra om werke te doen wat baie rondhardloop vereis. Hulle word "
+"dikwels ingespan as verkenners of boodskappers. Hierdie uithouvermoë enen "
+"kennis kom dan handig te pas in 'n geveg. Ten spyte van hul karige wapens, "
+"is hulle handig gedurende die nag, waneer hulle die vyand goed kan verpes. "
#: data/units/Footpad.cfg:20 data/units/Footpad.cfg:86 data/units/Thug.cfg:20
#: data/units/Troll.cfg:23 data/units/Troll_Hero.cfg:23
@@ -6548,7 +6567,7 @@
#: data/units/Footpad.cfg:69
msgid "female^Footpad"
-msgstr ""
+msgstr "voetboef"
#: data/units/Galleon.cfg:4
msgid "Galleon"
@@ -6970,7 +6989,7 @@
#: data/units/Iron_Mauler.cfg:3
msgid "Iron Mauler"
-msgstr ""
+msgstr "Yster Moker"
#: data/units/Iron_Mauler.cfg:18
msgid ""
@@ -6985,6 +7004,19 @@
"they cannot run on the battlefield. Too often have they seen a distant "
"comrade fall, yet were powerless to reach the scene in time to help."
msgstr ""
+"Yster Mokeraars word hierdie naam gegee want hulle is manne in swaar yster-"
+"lyfbeskutting en hul krag is gelykstaande aan die sterk Orge. Gewoonlik is "
+"hulle gemerk as die kampioenne van die kasteelwagte, waar hulle ook van "
+"indiens is. Die nadeel is dal hul duur is om in instand te hou en kan nie na "
+"veraf geleë oorloë gestuur word sonder 'n magdom van knegte wat hulle moet "
+"onderhou nie. \n"
+"\n"
+"Nieteenstaande die feit dat hulle vrees-aanjaend in 'n geveg is nie, word "
+"hulle egter vinning moeg as gevolg van die geweldige gewig wat hulle dra in "
+"die vorm van lyf-beskutting. Ook as gevolg hiervan kan hulle nie hardloop in "
+"die gevegs area nie. Te veel sien hulle 'n makker val in 'n geveg, maar kan "
+"niks doen nie, want hulle kan nie betyds daar uitkom om hulle vriend te help "
+"nie."
#: data/units/Javelineer.cfg:3
msgid "Javelineer"
@@ -7229,7 +7261,7 @@
#: data/units/Mermaid_Diviner.cfg:3
msgid "female^Mermaid Diviner"
-msgstr ""
+msgstr "Meermin Waarsegster"
#: data/units/Mermaid_Diviner.cfg:28
msgid ""
@@ -8553,6 +8585,8 @@
"Trappers usually work supplying food for bandits and outlaws. Their hunting "
"experience makes them most valuable at night and in forests and swamps."
msgstr ""
+"Vangers werk gewoonlik deur kos te voorsien aan bandiete en misdadigers. "
+"Hulle jag-ervaring maak hulle 'n groot bate in die nag en en woude en vleie."
#: data/units/Triton.cfg:6
msgid "Triton"
@@ -8589,6 +8623,12 @@
"Special Notes: Trolls possess the regeneration ability, which heals them as "
"though they were always stationed in a village."
msgstr ""
+"Party trolle is gebore met 'n buitengewone aantal sterkte en lewenskrag wat "
+"'n kenmerk is van die ras. In 'n samelewing waar krag baie belangrik is, "
+"word hulle gesien as helde.\n"
+"\n"
+"Spesiale Nota's: Trolle besit 'n regenerasie vermoë, wat hulle laat herstel "
+"asof hulle op 'n dorpie rus."
#: data/units/Troll_Rocklobber.cfg:3
msgid "Troll Rocklobber"
@@ -8653,6 +8693,10 @@
"While their fangs are not very powerful, the health of victims is drained "
"away along with their blood, and given to the Bats."
msgstr ""
+"Vampier Vlêrmuise is lewende dooie gedrogte wat aanval deur hulle slagoffers
"
+"te byt. Alhoewel hul slagtande nie baie sterk is nie - dreineer hulle die "
+"lewe uit hul slagoffers deur hul bloed uit te suig - en die slagoffer se "
+"bloed versterk dan die vlêrmuise."
#: data/units/Vampire_Lady.cfg:3
msgid "female^Vampire Lady"
@@ -8705,6 +8749,11 @@
"are mounted on high walls, they cannot move anywhere except on walls and the "
"roofs of castles."
msgstr ""
+"Die Muur Wagte is die bewakers van die hoofstad van Weldyn. Hulle patrolleer "
+"die muur en skiet na vyande wat naderkom met hul kruisboë nog selfs voordat "
+"die vyand kan terug aanval oor 'n afstand. Omdat hulle op die muur is, kan "
+"hulle egter na geen ander plek na toe beweeg as die mure en die dakke van "
+"die kastele nie."
#: data/units/Warrior_King.cfg:3
msgid "Warrior King"
@@ -8716,6 +8765,9 @@
"protecting their subjects. Kings can coordinate the attacks of level 1 and 2 "
"units, thereby increasing their fighting efficiency."
msgstr ""
+"As leiers van die mense-koningkryk, is die Konings verantwoordelik vir die "
+"heerskappy en die beskerming van die mense. Konings kan die aanvalle van "
+"vlak 1 en vlak 2 eenhede koördineer, en sodiende hul slaankrag verbeter."
#: data/units/Watch_Tower.cfg:3
msgid "Watch Tower"
@@ -8726,6 +8778,8 @@
"Watch Towers are good places from which to spot enemies and then shoot "
"miscellaneous items at them with ballistas."
msgstr ""
+"Uitkyk-torings kan maklik gebruik word om vyande dop te hou of om hulle te "
+"peper met verskeie items vanuit die ballistas. "
#: data/units/White_Mage.cfg:3
msgid "White Mage"
@@ -8749,6 +8803,24 @@
"damage to the undead, and can even damage living creatures. White magi are "
"capable of healing units around them, and curing them of poison."
msgstr ""
+"Party towenaarshet, soos hulle bewus geword het van die wêreld rondom hulle,
"
+"die waarheid uitgevind omtrent omtrent die mense se leiding en gevind dat "
+"hulle nie meer hulself kan bring om 'n lewe te he waat hul heeldag in "
+"afsondering lewe terwyl hulle studeer nie. Hierdie manne en vroue hou dan op "
+"om towenaars te wees, en sluit aan by die monnikke or nonne, en gebuik hulle "
+"kennis om die mensdom te help. Na hulle ordening reis hulle deur die wêreld "
+"en help om die siekes en gewondes te genees. \n"
+" \n"
+"Alhoewel hulle nie opgeleide vegters is nie, is daar een vyand teen wie "
+"hulle 'n magtige bondsgenoot is. As daar 'n behoefte is, kan hulle die krag "
+"van die Lig oproep om die duistere gedrogte terug te verban na hulle "
+"duistere tuiste en uit die wêreld van die mens.\n"
+" \n"
+"Spesiale Nota's: Die Lig wat die Towenaar van Lig uitstraal is magies en het "
+"'n goeie kans om die vyand 'n trefhou toe te dien. Hierdie Lig doen ook "
+"geweldige skade aan die wandelende dooies, en kan selfs lewende wesens "
+"beskadig. Die Wit Towenaars kan die eenhede rondom hulle gesondmaak, en "
+"genees van gif."
#: data/units/White_Mage.cfg:81
msgid "female^White Mage"
@@ -8770,6 +8842,16 @@
"mounts have a rather easy time traversing the mountains, though water and "
"woods will still slow them down."
msgstr ""
+"Niemand weet vir seker hoe lank wanneer die Kabouters die wolwe begin vang "
+"en mak gemaak het sodat hulle dit kan ry nie. Kabouters is kleiner en "
+"swakker as die Orke. Enigiemand wat vir homself 'n ryding kan kry gedurende "
+"'n geveg, het 'n veiliger en as ons dit so mag stel, 'n meer amusante rol in "
+"die stryd.\n"
+"\n"
+"Wolwe sal nooit 'n man in volle lyfbeskerming se gewig kan dra nie, maar 'n "
+"Kabouter in leer-beskutting is vir hulle maklik om te dra. Waar perde dit "
+"moeilik vind om oor berge te kom, is die berg-terrein maklik vir wolwe, maar "
+"die wolwe sukkel weer deur water en woude."
#: data/units/Wose.cfg:3
msgid "Wose"
@@ -8791,6 +8873,19 @@
"Special Notes: Woses regenerate by using natural resources around them, "
"without needing to huddle in villages to obtain sustenance and aid."
msgstr ""
+"Selde gesien, selfs deur die Elwe, is Wose 'n soort van kreatuur waarvan ons "
+"baie min weet. Die Elwe weet seker die meeste en hulle vertel dat die Wose "
+"niks te doen het met die bome nie, alhoewel die form dieselfde is. Hulle "
+"dink die Wose is naby familie van die fëe, nader familie aan die fëe as wat
"
+"die Elwe is, maar in 'n ander opsig. Die doen en lates van die Wose's is "
+"onbekend, maar dit is duidelik dat hulle beskermers is van die natuur. \n"
+"\n"
+"Woses stel glad nie belang in gevegte nie, maar is geweldig sterk. Hul is "
+"egter glad nie gewood daaraan, en kan nie, vinnig rondbeweeg nie.\n"
+"\n"
+"Spesiale Nota's: Wose regenereer deur van natuurlike hulpbronne gebruik te "
+"maak en sodoende het hulle nie nodig om na die dorpies te gaan vir hulp of "
+"vir voeding nie."
#: data/units/Wraith.cfg:3
msgid "Wraith"
@@ -8812,6 +8907,17 @@
"renew the wraith. Wraiths have very unusual resistances to damage, and move "
"quite slowly over open water."
msgstr ""
+"Hierdie vermartelde forms van wat eens krygers was, is een van die mees "
+"vreesaanjaende dinge wat 'n nekromant kan skep, want 'n swaard klief "
+"eenvoudig net deur hulle, en dit is asof jy die lug probeer sny. Wat sulke "
+"vrees inboesem is die gedagte dat hierdie monsters onsterflik is, maat dit "
+"is totaal onwaar.\n"
+"\n"
+"As gevolg hiervan is 'n medode gemaak waarvolgens die toordery wat hiedie "
+"kreature dryf hulself kan hernu vanaf die ding wat hulle bedreig.\n"
+"Spesiale Nota's: 'n trefhou van hul lem sal die lewe uit-dreineer vanuit "
+"hulle slag-offer en dit sal die doodskim laat aansterk. Doodskimme het baie "
+"ongewone weerstand teen skade, en hulle beweeg redelik stadig oor water."
#: data/units/Yeti.cfg:3
msgid "Yeti"
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/02
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/03
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/04
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/05
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/05
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/06
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/06
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/07
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/13
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/14
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po,
ott <=
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/18
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/18
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/18
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/19
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/20
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/21