[Top][All Lists]
[Date Prev][Date Next][Thread Prev][Thread Next][Date Index][Thread Index]
[Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po
From: |
ott |
Subject: |
[Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po |
Date: |
Sun, 18 Sep 2005 15:57:21 -0400 |
CVSROOT: /cvsroot/wesnoth
Module name: wesnoth
Branch:
Changes by: ott <address@hidden> 05/09/18 19:57:20
Modified files:
po/wesnoth : af.po
Log message:
update Afrikaans translation
CVSWeb URLs:
http://savannah.gnu.org/cgi-bin/viewcvs/wesnoth/wesnoth/po/wesnoth/af.po.diff?tr1=1.51&tr2=1.52&r1=text&r2=text
Patches:
Index: wesnoth/po/wesnoth/af.po
diff -u wesnoth/po/wesnoth/af.po:1.51 wesnoth/po/wesnoth/af.po:1.52
--- wesnoth/po/wesnoth/af.po:1.51 Sun Sep 18 06:15:56 2005
+++ wesnoth/po/wesnoth/af.po Sun Sep 18 19:57:19 2005
@@ -9,7 +9,7 @@
"Project-Id-Version: Battle for Wesnoth 0.8.8-CVS\n"
"Report-Msgid-Bugs-To: http://bugs.wesnoth.org/\n"
"POT-Creation-Date: 2005-09-14 23:24+0200\n"
-"PO-Revision-Date: 2005-09-15 17:09+0200\n"
+"PO-Revision-Date: 2005-09-18 20:09+0200\n"
"Last-Translator: \n"
"Language-Team: Afrikaans\n"
"MIME-Version: 1.0\n"
@@ -1262,7 +1262,8 @@
"vir weiveld, of sommer net wild. Aangesien dit oop is, is dit maklik om oor "
"te beweeg, maar terselfde tyd is dit ook moeilik om jouself in 'n grasland "
"te verdedig. Gewoonlik is die eenhede wat die beste vaar in 'n grasland die "
-"kavallarie, of eenhede wat vinnig kan beweeg. \n"
+"kavallarie, of eenhede wat vinnig kan beweeg.\n"
+"\n"
"Meeste eenhede het 'n verdediging van 30 tot 40% op grasvelde."
#: data/help.cfg:322 data/terrain.cfg:118 data/terrain.cfg:126
@@ -1307,8 +1308,7 @@
"alleen kan hulle teen hulle gewone spoed beweeg nie, maar hulle het ook 'n "
"groot verdedigingsbonus. Dwerge is ook 'n uitsondering op die reël; alhoewel
"
"hulle deur die woud kan beweeg sonder om baie spoed te verloor, veroorsaak "
-"hulle vreemdheid met die omgewing dat hulle geen verdedigingsbonus kry "
-"nie. \n"
+"hulle vreemdheid met die omgewing dat hulle geen verdedigingsbonus kry nie.\n"
"\n"
". Die meeste eenhede het 50% verdediging in woude, maar kavallarie word "
"beperk tot 40%. Elwe aan die ander kant geniet 'n 60% tot 70% verdediging "
@@ -1668,7 +1668,7 @@
"Vir die wat kan brue bou, is dit 'n groot voordeel want hulle is vrygestel "
"van die wispelteurige geaardheid van waterweë wat se watervlak styg of sak. "
"Om nie eers te praat van die luuksheid van droe voete gedurende die yskoue "
-"wintermaande nie. \n"
+"wintermaande nie.\n"
"\n"
"Vir die wat oor die land of see beweeg is 'n brug die beste van beide "
"wêrelde. Vir spel-doeleindes word dit hanteer soos grasveld of vlak water, "
@@ -4003,7 +4003,7 @@
"Night: -25% Damage"
msgstr ""
"Eenhede met 'n wettige ingesteldheid veg beter in die dag en swakker in die "
-"nag. \n"
+"nag.\n"
"\n"
"Dag: +25% Skade\n"
"Nag: -25% Skade"
@@ -6847,7 +6847,7 @@
msgstr ""
"\n"
"\n"
-" Spesiale Nota's: Die Opper Ridder se stromende lans aanval verdubbel beide "
+"Spesiale Nota's: Die Opper Ridder se stromende lans aanval verdubbel beide "
"skade aangerig en skade ontvang. Dit affekteer nie sy verdedigings "
"terugaanval nie."
@@ -7036,6 +7036,11 @@
"Special Notes: the Horseman's only attack is a charge, which doubles both "
"damage dealt and received. This does not affect his defensive retaliation."
msgstr ""
+"\n"
+"\n"
+"Spesiale Nota's: 'n Perderuiter se enigste aanval is stormloop, wat dubbele "
+"skade berokken en dubbele skade ontvang. Dit affekteer nie sy verdedigings "
+"terug-aanval nie."
#: data/units/Initiate.cfg:3
msgid "Initiate"
@@ -7046,6 +7051,9 @@
"Dabbling in the Death Magic, this young Ha'atel's lust for power has "
"weakened him to the point where he is too weak to attack in regular combat."
msgstr ""
+"Om sy eindelose soektog na meer krag te bevredig, het Ha'atel begin "
+"rondspeel met die duister toordery. Dit het hom egter so swak gemaak dat hy "
+"nie kan aanval in 'n normale geveg nie."
#: data/units/Iron_Mauler.cfg:3
msgid "Iron Mauler"
@@ -7069,7 +7077,7 @@
"hulle gemerk as die kampioenne van die kasteelwagte, waar hulle ook van "
"indiens is. Die nadeel is dal hul duur is om in instand te hou en kan nie na "
"veraf geleë oorloë gestuur word sonder 'n magdom van knegte wat hulle moet "
-"onderhou nie. \n"
+"onderhou nie.\n"
"\n"
"Nieteenstaande die feit dat hulle vrees-aanjaend in 'n geveg is nie, word "
"hulle egter vinning moeg as gevolg van die geweldige gewig wat hulle dra in "
@@ -7117,6 +7125,10 @@
"Special Notes: the Knight's charging lance attack doubles both damage dealt "
"and received. This does not affect his defensive retaliation."
msgstr ""
+"\n"
+"\n"
+"Spesiale Nota's: 'n Ridder se stormloop verdubbel beide skade berokken en "
+"skade ontvang. Dit affekteer nie sy verdedigings terug-aanval nie"
#: data/units/Lancer.cfg:3
msgid "Lancer"
@@ -7139,6 +7151,10 @@
"Special Notes: the Lancer's charging lance attack doubles both damage dealt "
"and received. This does not affect his defensive retaliation."
msgstr ""
+"\n"
+"\n"
+"Spesiale Nota's: 'n Lanser se stormloop verdubbel beide skade berokken en "
+"skade ontvang. Dit affekteer nie sy verdedigings terug-aanval nie"
#: data/units/Lich.cfg:3
msgid "Lich"
@@ -7174,6 +7190,12 @@
"it to deal more damage in combat, though this only applies to units of lower "
"level."
msgstr ""
+"Opgelei met swaard en kruisboog, lei die Lieutenante klein groepies van "
+"mense soldate. Hulle koordeneer ook die aanval.\n"
+"\n"
+"Spesiale Nota's: Die leierskap van 'n lieutenant veroorsaak dat eenhede "
+"langs hom meer skade doen in 'n geveg, maar dit is net van toepassing op "
+"eenhede met 'n laer vlak."
#: data/units/Longbowman.cfg:3
msgid "Longbowman"
@@ -7540,6 +7562,9 @@
"easily defeat any enemy foolish enough to wander into their preferred "
"environment."
msgstr ""
+"Tritone is meesters van die see. Handig met hulle seevurke, speel die "
+"Tritone vinnig klaar met enigiemand wat dom genoeg is om in hulle gekose "
+"omgewing in te beweeg."
#: data/units/Merman_Warrior.cfg:3
msgid "Merman Warrior"
@@ -7550,6 +7575,9 @@
"The Mermen Warriors form the core of the mermen armies. Wielding powerful "
"tridents, they are a bane to any who dare enter their waters."
msgstr ""
+"Die Meerman Krygers is die kern van die meerman lëers. Gewapen met kragtige "
+"see-vurke, speel hulle vinning klaar met enigiemand wat in hulle water "
+"inbeweeg."
#: data/units/Mounted_Fighter.cfg:3
msgid "Mounted Fighter"
@@ -7562,6 +7590,11 @@
"commanding their comrades, and they are the ones that become the captains of "
"the armies of the Clans."
msgstr ""
+"Die delstand van die manne van die pleine word opgelei in ruitery saam met "
+"die rest van die ruiters om hulle magtige krygers te maak. Behalwe die "
+"opleiding, word hulle ook opgelei in leierskap, en hoe om hulle kamerade aan "
+"te voer. Hulle word dan gewoonlik die magtige kapteine van die lëers van die
"
+"stamme. "
#: data/units/Mounted_Warrior.cfg:3
msgid "Mounted Warrior"
@@ -7736,6 +7769,9 @@
"attacks from enemies. However they have the potential to become great "
"Commanders one day."
msgstr ""
+"Jonk en onverskrokke, Vegters veg met 'n swaard, en is kwesbaar vir afstands-"
+"aanvalle, soos byvoorbeeld 'n boog. Nieteenstaande dit, het hulle die "
+"potensiaal om eendag groot Kommandeurs te word."
#: data/units/Noble_Lord.cfg:3
msgid "Noble Lord"
@@ -7750,6 +7786,8 @@
"Today he is a young man, by his devotion to the crown he is seeking to "
"become a Lord -- to join the elite of humanity."
msgstr ""
+"Vandag is hy 'n jong man, en deur sy lojalitiet aan die kroon wil hy graag "
+"'n heer word, om sodoende by die beste aan te sluit."
#: data/units/Noble_Youth.cfg:23 data/units/Youth.cfg:20
msgid "training sword"
@@ -8344,6 +8382,8 @@
"Sea Hags are older and more experienced Nagas who have learned to control "
"the water magic."
msgstr ""
+"See Hekse is ouer en wyser Nagas wat al geleer het hoe om die water toorkuns "
+"te bemeester."
#: data/units/Sea_Orc.cfg:3
msgid "Sea Orc"
@@ -8462,6 +8502,11 @@
"like nothing more than a pile of bones, but few people who thought that way "
"lived long enough to change their minds."
msgstr ""
+"Lank gelede as een van die magtigste lewende wesens, het die gevreesde Draak "
+"net been en donker sening geword. Lank na sy dood, is dit opgeroep deur die "
+"krag van Nekromanse, onder wie se spel dit nou is. Die Geraamte Draak mag na "
+"net 'n paar bene lyk, maar baie min mense wat so gedink het, het lank genoeg "
+"geleef om hul besluit te verander."
#: data/units/Skeletal_Dragon.cfg:30
msgid "jaw"
@@ -8478,6 +8523,10 @@
"neither pain, nor death, and their mere presence will often frighten away "
"any who would challenge their master."
msgstr ""
+"Geraamtes is krygers wat in 'n geveg verslaan was en weer terug gebring is "
+"deur donker toordery. Met baie min breinkrag en groot vasberadenheid, skrik "
+"hul nie vir pyn of die dood nie. Dikwels is hulle blote teenwoordigheid "
+"genoeg om iemand op die skrik op die lyf te jaag wat hul meester wil uitdaag."
#: data/units/Skeleton.cfg:61 data/units/Skeleton_Archer.cfg:3
msgid "Skeleton Archer"
@@ -8491,6 +8540,11 @@
"to achieve the tasks laid before them, for death holds no fear for one who "
"is already dead."
msgstr ""
+"Die Geraamte Boogskutter is 'n bietjie anders as die 'geraamtes' wat saam "
+"met hulle is - dit is 'n sonde teen die natuur om krygers wat klaar gesterf "
+"het in 'n stryd weer terug te bring om te veg. In hul meester se hande sal "
+"hierdie soldate enigiets doen om suksesvol te wees , want daar is nie die "
+"normale vrees om dood te gaan nie - aangesien hulle klaar dood is."
#: data/units/Sleeping_Gryphon.cfg:3
msgid "Sleeping Gryphon"
@@ -8542,6 +8596,15 @@
"Special Notes: the length of their weapon allows a spearman to strike first "
"in melee, even in defense."
msgstr ""
+"Swaarde is vir baie plaas arbeiders 'n luukse wat hulle nie kan bekostig "
+"nie. Spiese is makliker om te maak en werk net so goed sonder 'n metaal kop, "
+"alhoewel meeste een kan bekostig. Geklee in leer lyfbeskerming, en baie keer "
+"met 'n skild en 'n paar spiese as wapens, is die spiesvegters die kern van "
+"baie lëers. Meeste van die tyd word hulle in die eerste linies geplaas met "
+"net basiese opleiding.\n"
+"\n"
+"Spesiale Nota's: Die lengte van hulle wapens veroorsaak dat die spiesvegters "
+"eerste slaan in 'n geveg, selfs al verdedig hulle."
#: data/units/Spectre.cfg:3
msgid "Spectre"
@@ -8669,6 +8732,16 @@
"Special Notes: Trolls possess the regeneration ability, which heals them as "
"though they were always stationed in a village."
msgstr ""
+"Trolle is 'n bron van bekommernis in die gedagtes van die Dwerge en die "
+"Menseras. Hulle kan nie verstaan waar hierdie kreature vandaan kom nie, of "
+"miskien meer belangrik, die dryfkrag agter hul bomenslike lewenskrag en "
+"sterkte. 'n Volgroede trol, selfs sonder 'n wapen, is 'n groot bedreiging in "
+"'n geveg. Die massiwe knuppels wat die trolle verkies in gevegte, is soos 'n "
+"verlenging van hul arms, en word gebruik om hulle slagoffers tor oorgawe te "
+"dwing.\n"
+"\n"
+"Spesiale Nota's: Trolle besit 'n regenerasie eienskap wat veroorsaak dat "
+"hulle herstel asof hulle op 'n dorpie rus."
#: data/units/Troll_Hero.cfg:3
msgid "Troll Hero"
@@ -8869,13 +8942,13 @@
"afsondering lewe terwyl hulle studeer nie. Hierdie manne en vroue hou dan op "
"om towenaars te wees, en sluit aan by die monnikke or nonne, en gebuik hulle "
"kennis om die mensdom te help. Na hulle ordening reis hulle deur die wêreld "
-"en help om die siekes en gewondes te genees. \n"
-" \n"
+"en help om die siekes en gewondes te genees.\n"
+"\n"
"Alhoewel hulle nie opgeleide vegters is nie, is daar een vyand teen wie "
"hulle 'n magtige bondsgenoot is. As daar 'n behoefte is, kan hulle die krag "
"van die Lig oproep om die duistere gedrogte terug te verban na hulle "
"duistere tuiste en uit die wêreld van die mens.\n"
-" \n"
+"\n"
"Spesiale Nota's: Die Lig wat die Towenaar van Lig uitstraal is magies en het "
"'n goeie kans om die vyand 'n trefhou toe te dien. Hierdie Lig doen ook "
"geweldige skade aan die wandelende dooies, en kan selfs lewende wesens "
@@ -8938,7 +9011,7 @@
"niks te doen het met die bome nie, alhoewel die form dieselfde is. Hulle "
"dink die Wose is naby familie van die fëe, nader familie aan die fëe as wat
"
"die Elwe is, maar in 'n ander opsig. Die doen en lates van die Wose's is "
-"onbekend, maar dit is duidelik dat hulle beskermers is van die natuur. \n"
+"onbekend, maar dit is duidelik dat hulle beskermers is van die natuur.\n"
"\n"
"Woses stel glad nie belang in gevegte nie, maar is geweldig sterk. Hul is "
"egter glad nie gewood daaraan, en kan nie, vinnig rondbeweeg nie.\n"
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, (continued)
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/04
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/05
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/05
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/06
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/06
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/07
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/13
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/14
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/15
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/18
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po,
ott <=
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/18
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/19
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/20
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/21