[Top][All Lists]
[Date Prev][Date Next][Thread Prev][Thread Next][Date Index][Thread Index]
[Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po
From: |
ott |
Subject: |
[Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po |
Date: |
Mon, 19 Sep 2005 02:24:36 -0400 |
CVSROOT: /cvsroot/wesnoth
Module name: wesnoth
Branch:
Changes by: ott <address@hidden> 05/09/19 06:24:36
Modified files:
po/wesnoth : af.po
Log message:
update Afrikaans translation
CVSWeb URLs:
http://savannah.gnu.org/cgi-bin/viewcvs/wesnoth/wesnoth/po/wesnoth/af.po.diff?tr1=1.53&tr2=1.54&r1=text&r2=text
Patches:
Index: wesnoth/po/wesnoth/af.po
diff -u wesnoth/po/wesnoth/af.po:1.53 wesnoth/po/wesnoth/af.po:1.54
--- wesnoth/po/wesnoth/af.po:1.53 Sun Sep 18 20:49:07 2005
+++ wesnoth/po/wesnoth/af.po Mon Sep 19 06:24:36 2005
@@ -1310,10 +1310,10 @@
"hulle deur die woud kan beweeg sonder om baie spoed te verloor, veroorsaak "
"hulle vreemdheid met die omgewing dat hulle geen verdedigingsbonus kry nie.\n"
"\n"
-"Die meeste eenhede het 50% verdediging in woude, maar kavallarie word "
-"beperk tot 40%. Elwe aan die ander kant geniet 'n 60% tot 70% verdediging "
-"selfs vir die Elfse Ruiters. Dwerge ontvang gewoonlik slegs 'n 30% "
-"verdediging in woude."
+"Die meeste eenhede het 50% verdediging in woude, maar kavallarie word beperk "
+"tot 40%. Elwe aan die ander kant geniet 'n 60% tot 70% verdediging selfs vir "
+"die Elfse Ruiters. Dwerge ontvang gewoonlik slegs 'n 30% verdediging in "
+"woude."
#: data/help.cfg:340 data/terrain.cfg:286
msgid "Hills"
@@ -5956,6 +5956,9 @@
"Slow and without a strong attack, they guard the Army's flank, soaking up a "
"lot of damage, and hurling heavy spears for defense."
msgstr ""
+"Die sterkste van die dwerge sluit party maat aan by die Dwergse lëer as "
+"Wagte. Stadig en sonder 'n sterk aanval, bewaak hulle die lëer se flanke. "
+"Hulle absorbeer baie skade en gooi swaar spiese as verdediging."
#: data/units/Dwarvish_Lord.cfg:3
msgid "Dwarvish Lord"
@@ -5984,6 +5987,11 @@
"presence somehow imbue it with power. Though rarely seen in combat, a master "
"of these runes can put them to terrifying use."
msgstr ""
+"Dwergse toordery, sover as wat ons weet, manifesteer hulself deur runes. "
+"Hierdie runes is spesiale merke wat op 'n voorwerp uitgekerf word. Net die "
+"blote teenwoordigheid van hierdie rune-tekens veroorsaak dat die voorwerp "
+"magiese kragte het. Alhoewel baie min gesien in 'n geveg, is dit verseker "
+"dat 'n meester van die runes geweldig skade kan aanrig."
#: data/units/Dwarvish_Runemaster.cfg:21
msgid "runic hammer"
@@ -6082,6 +6090,9 @@
"ferocious of these in battle: they persist until either their enemy is dead "
"or they themselves perish, no matter how many wounds they receive."
msgstr ""
+"Dwerege is 'n antieke ras van baie kragtige vegters. Ulfserkers is die mees "
+"veglustigste in 'n stryd. Hulle hou nie op todat die vyand dood is nie, of "
+"todat hulself dood is nie, maak nie saak hoeveel wonde hulle opdoen nie."
#: data/units/Elder_Mage.cfg:3
msgid "Elder Mage"
@@ -6093,6 +6104,9 @@
"wearying years of battle. Nevertheless they remain feared on the battlefield "
"on account of their powerful lightning bolts."
msgstr ""
+"Die eens Magtige Ou Towenaar moes toekyk hoe sy kragte in die stryd swakker "
+"word na jare. Nietemin word hulle nog altyd gevrees op die slagveld omdat "
+"hul steeds magtige bliksem-strale kan optower."
#: data/units/Elder_Mage.cfg:40
msgid "lightning"
@@ -6640,6 +6654,11 @@
"The galleon is perfect for this purpose: it's fast and resilient, but not "
"prepared to fight, and is able to adapt to many different tasks."
msgstr ""
+"Selfs mense wat gelukkig is in hul eie tuiste, het een of ander tyd die "
+"behoefte na vervoer oor die see, selfs al gaan hule net visvang of om handel "
+"te dryf. Die seilskip is ideaal vir hierdie doel. Dit is vinning en sterk, "
+"alhoewel nie goed voorberei om te veg nie, is dit aanpasbaar vir verskeie "
+"take."
#: data/units/Galleon.cfg:19
msgid "dummy"
@@ -6993,6 +7012,14 @@
"in the weight of the metal, and the great care that must be taken of it, but "
"in certain situations, these troops are well worth the trade-offs."
msgstr ""
+"Swaar infanterie is 'n ongewone keuse om troepe te bewapen. Hulle is baie "
+"moelik om na die oorlogs-stryd te stuur en is gewoonlik net nuttig met die "
+"verdediging van die kasteel of dorp waarin hul gestasioneer is. Van kop tot "
+"tone in swaar plaat-lyfbeskerming geklee, en bewapen met yster-knuppels, is "
+"hierdie eenhede uitmuntend in 'n naby-geveg. 'n Paar van hulle in die middel "
+"van die linie sal die lyn aansienlik versterk. Die nadele is duidelik, beide "
+"in die gewig van die plaat pantser, en die sorg wat dit vereis. In sekere "
+"situasies maak die voordele op vir die nadele."
#: data/units/Horse_Lord.cfg:3
msgid "Horse Lord"
@@ -7221,6 +7248,9 @@
"leadership skills, and improve the fighting ability of all adjacent lower-"
"level units."
msgstr ""
+"Die adelike leiers van baie troepe, is die Here baie sterk in binne-gevegte "
+"en kan ook goed skiet met 'n boog. Soos Bevelvoerders, besit Here leierskap "
+"vaardighede, wat die eenhede om hul op 'n laer vlak beter laat veg."
#: data/units/Mage.cfg:3
msgid "Mage"
@@ -8780,6 +8810,15 @@
"regeneration ability, which heals them as though they were always stationed "
"in a village."
msgstr ""
+"Vele Trolle het al daaraan gedink om rotse gedurende gevegte te gooi en "
+"party verkies dit as hulle ideale wapen. Omdat sulke rotse nie altyd "
+"beskikbaar is nie, dra die rots-gooiende trolle die rotse rond in sakke oor "
+"hulle skourers. Hierdie selfde leersak word dan sommer ook gebruik as 'n "
+"slinger-vel.\n"
+"\n"
+"Spesiale Nota's: Alhoewel lomp, is die skade wat aangerig word deur 'n rots, "
+"meer dodelik as die van 'n pyl, as dit 'n trefhou is. Trolle het die "
+"ingeboude vermoë om te regenereer asof hulle op 'n dorpie rus."
#: data/units/Troll_Warrior.cfg:3
msgid "Troll Warrior"
@@ -8799,6 +8838,17 @@
"Special Notes: Trolls possess the regeneration ability, which heals them as "
"though they were always stationed in a village."
msgstr ""
+"Trolle gebruik gewoonlik nie ordentlike wapens in 'n geveg nie. Hulle groot "
+"'knuppels en klippe' werk goed genoeg. Daar is egter gevalle dat Trolle "
+"gesien was met kru lyfbeskutting en groot metaal hammers. Daar word geraai "
+"dat hierdie voorwerpe aan die Trolle voorsien word deur hul bondgenoote, "
+"want verkenningstogte in verskeie geweldadig-ontruimde Troll-gate het baie "
+"min bewys van enige gereedskaps-gebruik of metaalwerk gevind. As ons daaraan "
+"dink hoe skrikwekkend 'n Trol in 'n geveg is, maak 'n Trol in volle "
+"lyfbeskutting mens nagmerries kry.\n"
+"\n"
+"Spesiale Nota's: Trolle besit 'n regenerasie eienskap, wat veroorsaak dat "
+"hulle herstel asof hulle op 'n dorpie rus."
#: data/units/Troll_Whelp.cfg:3
msgid "Troll Whelp"
@@ -8815,6 +8865,14 @@
"Special Notes: Trolls possess the regeneration ability, which heals them as "
"though they were always stationed in a village."
msgstr ""
+"Om 'n Troll te beskryf as 'n welp, is ietwat van 'n oksimoron, want ons weet "
+"dat hulle lywe, selfs as hulle jonk is, baie harder is as die van 'n "
+"volgroeide man. Hulle is lomp en kan nog nie so goed loop nie, so hulle "
+"skarrel maar rond op vier pote. Die ingeboude brute krag van hulle spesie "
+"maak egter meer as genoeg op vir hierdie tekortkoming.\n"
+"\n"
+"Spesiale Nota's: Trolle besit 'n regenerasie vermoë wat hulle laat herstel "
+"asof hul op 'n dorpie rus."
#: data/units/Vampire_Bat.cfg:3
msgid "Vampire Bat"
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, (continued)
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/05
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/06
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/06
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/07
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/13
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/14
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/15
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/18
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/18
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/18
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po,
ott <=
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/20
- [Wesnoth-cvs-commits] wesnoth/po/wesnoth af.po, ott, 2005/09/21